EG Klank Aanlyn Prediking
Jy kyk tans na Pretoria Wonderboom
Preke ← Alle Gemeentes
Plaaslike Gemeente Teken in om te volg

Pretoria Wonderboom

Annlin, Gauteng

Ons as gemeente wil graag ʼn verskil in die wêreld maak. Ons gebed is dat elkeen die liefde van Christus saam met ons sal ervaar, dat elkeen geestelik sal groei en vreugdevolle dienslewering in God se gemeente sal beleef. Die geheim van ʼn gelukkige lidmaat is om deel van die familie in Jesus te wees. Neem groot vrymoedigheid om in te skakel en by die bedieninge in die gemeente betrokke te wees. God kan jou gebruik, waar nodig. Daarom is daar plek vir jou in ons gemeente. Uiteindelik gaan alles wat ons doen tot eer en verheerliking van God! Hy is die Hoof van Sy Kerk en daarom staan Hy sentraal in alles wat ons doen. Ons vertrou dat elkeen ‘n plek en ‘n bediening in die gemeente gaan vind. Ons dienste word uitgesaai op Sondae om 09:00 en 18:00

Pretoria Wonderboom

Onlangse Preke

Bekyk alle preke →

Het u 'n preek om te deel?

Kontak ons by ons kantoor om 'n opname beskikbaar te stel.

Kontak Ons