Kry die EG Klank app
Luister regstreeks na eredienste en na preke van jou gemeente, op jou foon.
Android
Voor Google ons toelaat om die app vir almal vry te stel, moet ons dit eers in 'n geslote toets saam met regte gebruikers toets. Help ons en kry die app voor almal anders.
Sodra die toets klaar is, is die app vir almal op Google Play.
Hoe werk die Android-toets?
- 1Gee jou Gmail-adres
Die een waarmee jy op Google Play aangemeld is.
- 2Ons voeg jou by
Jy kry 'n e-pos met 'n skakel en kort instruksies.
- 3Installeer en luister
Gebruik die app soos normaal. Jou terugvoer help ons.
Vrae
Hoekom 'n geslote toets?
Google vereis dat nuwe apps eers 'n tyd lank deur regte mense getoets word voordat hulle publiek op Google Play mag verskyn.
Wat gebeur nรก die toets?
Dan stel ons die app vir almal op Google Play vry. As toetser hou jy die app en kry jy gewoon die opdaterings.
Wat doen julle met my e-posadres?
Ons gebruik dit net om jou by die toets te voeg en vir jou die instruksies te stuur. Sien ons privaatheidsbeleid.